Geraldine Rhode was 16 toe sy die eerste keer op straat beland het. Daarna is na ’n verbeteringskool. “Ek het gedrink, tot ’n hoë mate,” vertel sy oor haar lewe. “Ek was eers ’n day time stroller. Toe raak ek ’n permanente stroller.”