So skarrel Kaapse hawelose
Die Kaapse koue bring veral ontbering vir die stad se meer as 5 800 haweloses. Maar wie is dié sypadjie – bushalte – en onder-brugslapers? Hoe oud is hulle, watter strate of parke verkies hulle en wat doen hulle bedags? Die stad Kaapstad het nou begin lig werp op die skaduwêreld van die Moederstad se “straatmense” deur omvangryke nuwe data te publiseer oor wie waar skuiling soek. Klik hier vir die interaktiewe infograwie Dis nou mense soos Andrew Michael wat op ’n triestige Donderdagaand onder ’n klam kombers teen die skouer van ’n duikweg onderdeur die M3 by...
Read More